top of page

Welkom by De Kijker Pype
De Kijker Pype voorsien huiseienaars, boere en besighede in die Wes-Kaap met kwaliteit LDPE, HDPE en PVC pype, asook ’n volledige reeks toebehore.
Ons fokus is eenvoudig: goeie produkte, regte pryse, en ’n vennootskap wat jou groei ondersteun.


bottom of page



